Tarell Alvin McCraney (gebore 17 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonlight (2016) en Cyrano the Moor, en in die televisiereekse David Makes Man (2019) en Untitled Tarell Alvin McCraney Project.
Filmografie Rolprente 2016: Moonlight 2019: High Flying Bird Cyrano the Moor
Televisiereekse 2019: David Makes Man Untitled Tarell Alvin McCraney Project
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu