Tong Hoon Lee (gebore 18 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Banshee (2013), Bosch (2014), en Iron Fist (2017).
Filmografie Rolprente Warrior
Televisiereekse 2012: Teenage Mutant Ninja Turtles 2013: Banshee 2014: Bosch 2017: Iron Fist
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu