Justin Lee is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Interview (2014) en in die televisiereekse Arrested Development (2003), Shameless (2011), en Get Shorty (2017).

Filmografie Rolprente 2014: The Interview 2017: 30-Love Inside the Circle

Televisiereekse 2003: Arrested Development 2011: Shameless 2012: One Warm Night 2017: Get Shorty 2017: Tales of Titans

Video's 2017: The Win

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu