Nicky Lee (gebore 26 November 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mulan: Rise of a Warrior (2009), Machi Action (2013), en The Missing (2017), en in die televisiereeks Autumn's Concerto (2009).

Filmografie Rolprente 2009: Mulan: Rise of a Warrior 2013: Machi Action 2017: The Missing

Televisiereekse 2009: Autumn's Concerto

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu