Andrew Leeds is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Office Christmas Party (2016) en in die televisiereekse Bones (2005), Veep (2012), en Cristela (2014).
Filmografie Rolprente 2003: Is This Seat Taken 2016: Office Christmas Party
Televisiereekse 2005: Bones 2010: Rex Is Not Your Lawyer 2012: Veep 2014: Cristela
Televisierolprente 2005: Stephen's Life 2013: Brenda Forever
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu