Rex Lee is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Entourage (2015) en in die televisiereekse Entourage (2004), Suburgatory (2011), en Young & Hungry (2014).

Filmografie Rolprente 2015: Entourage 2018: For the Love of George

Televisiereekse 2004: Entourage 2011: Suburgatory 2014: Young & Hungry UDrive Me

Televisierolprente 2006: The Out 100

Video's 2012: The Carlton Dance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu