Mason Lee (gebore 30 Mei 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wedding Banquet (1993), The Hangover Part II (2011), Lucy (2014), en Who Killed Cock Robin? (2017).

Filmografie Rolprente 1993: The Wedding Banquet 2011: The Hangover Part II 2014: Lucy 2015: Made in Taiwan 2016: Billy Lynn's Long Halftime Walk 2017: Who Killed Cock Robin? 2017: The Missing 2018: Dead Pigs 2018: Suburban Birds

Televisierolprente 2015: The End of Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu