John Rafter Lee is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bugsy Malone (1976) en Vampire Hunter D: Bloodlust (2000), en in die televisiereekse Æon Flux (1991) en Spawn (1997).

Filmografie Rolprente 1976: Bugsy Malone 1998: Todd McFarlane's Spawn 2 1999: Todd McFarlane's Spawn 3: The Ultimate Battle 2000: Vampire Hunter D: Bloodlust 2001: Breathing Hard 2007: Forfeit

Televisiereekse 1991: Æon Flux 1997: Spawn 1997: Reign: The Conqueror

Video's 1997: Beauty and the Beast 2003: Jules Verne & Walt Disney: Explorers of the Imagination

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu