Jun Hee Lee is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ethan Mao (2004) en Vampires Suck (2010), en in die televisiereeks American Crime Story (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Ethan Mao 2010: Vampires Suck

Televisiereekse 2016: American Crime Story

Televisierolprente Untitled Cristin Milioti/Nina Pedrad Project

Video's 2005: Band Camp Dirty Diary: American Pie Presents Band Camp DVD

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu