Hassan Johnson (gebore 3 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clockers (1995), The Devil's Own (1997), Brooklyn's Finest (2009), en Ovum (2015).

Filmografie Rolprente 1995: Clockers 1997: The Devil's Own 2008: American Dream 2009: Brooklyn's Finest 2014: An American in Hollywood 2015: Ovum 2015: Tigers United 2017: Blood Brother 2018: A Talent for Trouble The Sullies West $ide Story, the Movie The Realest

Televisiereekse 2012: Dead Man's Trigger 2018: Sets 2018: Shades 2019: No Honor Among Men 2019: Generation of Kingz

Televisierolprente 2016: Mahjongg

Video's 2003: Freeway: What We Do 2003: Mýa: Fallen

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu