Royce Johnson is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Let's Be Cops (2014) en Demolition (2015), en in die televisiereekse Daredevil (2015) en Jessica Jones (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Let's Be Cops 2015: Demolition 2018: Ghost in the Graveyard

Televisiereekse 2015: Daredevil 2015: Jessica Jones

Video's 2007: Man-Up

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu