Frankie Jonas (gebore 28 September 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ponyo (2008) en in die televisiereekse Jonas (2009) en R.L. Stine's The Haunting Hour (2010).
Filmografie Rolprente 2008: Ponyo
Televisiereekse 2008: Jonas Brothers: Living the Dream 2009: Jonas 2010: R.L. Stine's The Haunting Hour
Televisierolprente 2013: Gutsy Frog
Video's 2010: Ponyo: Behind the Microphone - The Voices of Ponyo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu