Brandon Jones (gebore 7 Mei 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007), Pretty Little Liars (2010), The Fosters (2013), en Unbreakable Kimmy Schmidt (2015).

Filmografie Rolprente 2016: Monolith

Televisiereekse 2007: The Big Bang Theory 2010: Pretty Little Liars 2013: The Fosters 2013: Trainers 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt

Televisierolprente 2013: Killer Reality 2014: Cabot College 2016: Advance & Retreat 2016: Hopeless, Romantic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu