Christopher Jones (gebore 4 Februarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forrest Gump (1994), This World, Then the Fireworks (1997), You Got Served (2004), en Big Momma's House 2 (2006).

Filmografie Rolprente 1994: Forrest Gump 1997: This World, Then the Fireworks 2004: You Got Served 2006: Big Momma's House 2 2012: No Vacancy 2012: Battlefield America

Televisierolprente 1999: Nathan Dixon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu