Luka Jones (gebore 18 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Campaign (2012), Her (2013), en The Pretty One (2013), en in die televisiereeks People of Earth (2016).
Filmografie Rolprente 2012: The Campaign 2013: Her 2013: The Pretty One
Televisiereekse 2011: Up All Night 2012: Best Friends Forever 2014: Really 2016: People of Earth 2017: Pillow Talk 2019: Shrill
Video's 2016: Tegan and Sara: BWU
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu