Nicky Jones (gebore 16 Julie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bambi II (2006) en in die televisiereekse Chowder (2007) en Dennis & Gnasher (2009).
Filmografie Rolprente 2006: Bambi II
Televisiereekse 2007: Chowder 2009: Dennis & Gnasher
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu