Evan Jonigkeit (gebore 25 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men: Days of Future Past (2014), Bone Tomahawk (2015), en Whiskey Tango Foxtrot (2016), en in die televisiereeks Frontier (2016).
Filmografie Rolprente 2014: X-Men: Days of Future Past 2015: Bone Tomahawk 2016: Whiskey Tango Foxtrot 2016: Tallulah 2016: The Lennon Report Old Man in France
Televisiereekse 2002: Mysterious Journeys 2016: Frontier 2016: Easy 2018: Fabled 2018: Sweetbitter
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu