Montana Jordan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Legacy of a Whitetail Deer Hunter (2018) en in die televisiereekse The Talk (2010) en Young Sheldon (2017).

Filmografie Rolprente 2018: The Legacy of a Whitetail Deer Hunter

Televisiereekse 2010: The Talk 2017: Young Sheldon

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003