Jonathan Joss (22 Desember 1965 - 1 Junie 2025) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente True Grit (2010) en The Magnificent Seven (2016), en in die televisiereeks Walker, Texas Ranger (1993).
Filmografie Rolprente 2010: True Grit 2016: The Magnificent Seven
Televisiereekse 1993: Walker, Texas Ranger 2018: Chartered
Video's 2010: Changes 2018: Up2Speed with Nick A Meyers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu