Jet Jurgensmeyer is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Devil's Knot (2013), American Sniper (2014), en Ferdinand (2017), en in die televisiereeks Special Agent Oso (2009).
Filmografie Rolprente 2013: Devil's Knot 2014: American Sniper 2014: A Belle for Christmas 2017: Ferdinand 2017: Cupid's Proxy Down on the Farm The Popchuck Chronicles: Part I
Televisiereekse 2009: Special Agent Oso 2013: Jet's World 2015: The Stinky & Dirty Show
Televisierolprente 2011: Hail Mary 2013: Last Rights the Series 2016: Legends of the Hidden Temple 2018: Babysitter's Nightmare The Adventures of Catty Wompus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 2000's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu