Daren Kagasoff (gebore 16 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ouija (2014) en in die televisiereekse The Secret Life of the American Teenager (2008) en Red Band Society (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Ouija
Televisiereekse 2008: The Secret Life of the American Teenager 2014: Red Band Society The Village
Video's 2015: Ouija: Adapting the Fear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu