Jamie Kaler (gebore 14 September 1964) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spanglish (2004), The Family Stone (2005), en The Lady Killers (2017), en in die televisiereeks Carnivàle (2003).

Filmografie Rolprente 2004: Spanglish 2005: The Family Stone 2016: A Cinematic Salute to the Troops 2017: The Lady Killers

Televisiereekse 2001: Robot Chicken 2003: Carnivàle 2006: My Boys 2007: Sales Guys 2010: The Jeff Lewis 5 Minute Comedy Hour 2011: On Deck with Jamie and Mike 2013: America: Facts vs. Fiction 2016: Dads in Parks

Televisierolprente 2010: Piranhas 2016: Antique Roadshow Warehouse Christmas Special

Video's 2013: The Wicked 2016: Be in Our Band: The Auditions

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu