Benjamin Kanes (gebore 27 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Blueberry Nights (2007), Broken City (2013), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014), en in die televisiereeks Stay Regular (2014).

Filmografie Rolprente 2006: Bacterium 2007: My Blueberry Nights 2013: Broken City 2014: Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) 2014: Have You Seen Enough? The Last Old Master From Hand to Cup

Televisiereekse 2014: Stay Regular 2016: Nibbles by Nic 'Kitchen Tips''' 2018: Birch Brewmasters Present''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu