John Karna (gebore 18 November 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sugar Mountain (2016) en Lady Bird (2017), en in die televisiereekse Modern Family (2009) en Scream: The TV Series (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Bindlestiffs 2014: Premature 2016: Sugar Mountain 2017: Lady Bird
Televisiereekse 2009: Modern Family 2014: American Storage 2015: Scream: The TV Series 2016: Scream After Dark 2018: Valley of the Boom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu