Dariush Kashani is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Eagle Eye (2008) en in die televisiereekse JAG (1995), 24 (2001), en Drive (2007).
Filmografie Rolprente 2008: Eagle Eye
Televisiereekse 1995: JAG 2001: 24 2007: Drive
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969