Omri Katz (gebore 30 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hocus Pocus (1993) en in die televisiereekse Dallas (1978), Eerie, Indiana (1991), en The John Larroquette Show (1993).
Filmografie Rolprente 1993: Hocus Pocus 1993: Matinee
Televisiereekse 1978: Dallas 1991: Eerie, Indiana 1993: The John Larroquette Show
Video's 2013: 'Hocus Pocus' 20th Anniversary 2015: Atomo Vision: Interview mit Regisseur Joe Dante
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu