Adam Kaufman is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Altered (2006) en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en NCIS (2003).

Filmografie Rolprente 2005: Between 2006: Altered

Televisiereekse 1996: Buffy the Vampire Slayer 2003: NCIS 2014: State of Affairs

Televisierolprente 2000: The Only Living Boy in New York 2009: Loving Leah 2010: Lying to Be Perfect 2014: Corporate 2015: A Mother Betrayed

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu