Vincent Kartheiser is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Masterminds (1997), Alpha Dog (2006), en In Time (2011), en in die televisiereeks Mad Men (2007).

Filmografie Rolprente 1996: Alaska 1997: Masterminds 1998: Another Day in Paradise 2000: Ricky 6 2000: Luckytown 2000: Crime + Punishment in Suburbia 2001: The Unsaid 2004: Dandelion 2006: Alpha Dog 2007: Killing Zelda Sparks 2011: In Time 2014: Red Knot 2014: Beach Pillows 2016: A Kind of Murder 2018: Most Likely to Murder 2018: American Hangman 2019: Crypto 2020: The Social Dilemma

Televisiereekse 1999: Angel 2007: Mad Men 2013: High School USA!

Televisierolprente 2007: The Making of 'Mad Men Video's 2004: Angel': Season 4 Overview

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu