Khalil Kain is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Juice (1992), Renaissance Man (1994), en Bones (2001), en in die televisiereeks Girlfriends (2000).

Filmografie Rolprente 1992: Juice 1994: Renaissance Man 2001: Bones 2004: Gas 2011: Paradise Broken 2017: The Fearless One 2018: Masters

Televisiereekse 1996: Lush Life 2000: Girlfriends

Televisierolprente 1995: Divas 1995: Zooman 1998: The Tiger Woods Story 1999: Execution of Justice 1999: Intimate Betrayal 2002: The Legacy

Video's 1994: Prince Ital Joe feat. Marky Mark: Life in the Streets 2012: Love Overboard

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu