Keahu Kahuanui (gebore 7 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Big Pig en in die televisiereekse Teen Wolf (2011) en The Originals (2013).

Filmografie Rolprente The Big Pig

Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2012: Cocktails with Stan 2013: The Originals

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu