Nicholas Kadi (gebore 22 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quest for Fire (1981), Navy Seals (1990), George of the Jungle (1997), en Dr. Dolittle 2 (2001).

Filmografie Rolprente 1981: Quest for Fire 1990: Navy Seals 1997: George of the Jungle 2001: Dr. Dolittle 2 2002: Muhammad: The Last Prophet 2005: Soldier of God

Televisiereekse 1984: Super Bloopers and Practical Jokes

Televisierolprente 1999: Forever Young

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu