Aubrey Joseph is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fading Gigolo (2013) en Run All Night (2015), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Cloak & Dagger (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Fading Gigolo 2015: Run All Night

Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2018: Cloak & Dagger Adult Ed

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu