Lanny Joon is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Takers (2010) en Baby Driver (2017), en in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007) en Hollywood Wasteland (2010).

Filmografie Rolprente 2010: Takers 2017: Baby Driver 2018: O9en Up About Abigail

Televisiereekse 2007: The Big Bang Theory 2010: Hollywood Wasteland 2010: Ktown Cowboys 2012: MashBox 2014: Recorded Lives

Televisierolprente 2013: Stars & Cars

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu