Jeremy Jordan (gebore 20 November 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Five Years (2014) en Disney's Newsies the Broadway Musical (2017), en in die televisiereekse The Flash (2014) en Supergirl (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Joyful Noise 2014: The Last Five Years 2015: Emily & Tim 2017: Disney's Newsies the Broadway Musical 2019: American Son
Televisiereekse 2014: The Flash 2015: Supergirl 2015: Beth and Charly 2015: Facebook.com/Supergirl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu