Ty Granderson Jones (gebore 19 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente CB4 (1993), Heat (1995), Con Air (1997), en Tapped Out (2003).
Filmografie Rolprente 1991: Going Under 1993: CB4 1995: Heat 1997: Con Air 2003: Tapped Out 2011: Tale of Two Dragons 2012: After the Violence The Cool and Creepy
Televisiereekse 2015: Stoplifters! 2018: Clarke & DiBella: Hollywood Division Starfall
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu