Tyler Patrick Jones (gebore 12 Maart 1994) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Dragon (2002), Minority Report (2002), Yours, Mine & Ours (2005), en Bad News Bears (2005).

Filmografie Rolprente 2002: Red Dragon 2002: Minority Report 2005: Yours, Mine & Ours 2005: Bad News Bears

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu