Ron Cephas Jones (8 Januarie 1957-19 Augustus 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Half Nelson (2006) en Across the Universe (2007), en in die televisiereekse This Is Us (2016) en Luke Cage (2016).
Filmografie Rolprente 1994: Murder Magic 2006: Half Nelson 2007: Across the Universe 2013: Titus 2014: Of Mice and Men The Holiday Calendar
Televisiereekse 2016: This Is Us 2016: Luke Cage 2019: Are You Sleeping
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023