John Marshall Jones (gebore 17 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sgt. Bilko (1996) en Con Air (1997), en in die televisiereekse John Doe (2002) en The Troop (2009).

Filmografie Rolprente 1996: Sgt. Bilko 1997: Con Air 2009: The Guest at Central Park West 2017: The Last Revolutionary

Televisiereekse 1993: Joe's Life 1997: Smart Guy 2002: John Doe 2009: The Troop 2015: Mann and Wife 2015: In the Cut 2016: Alley Way 2019: Lessons in Love 2019: Jeffrey's Plan

Video's 2014: Sweaty Booty Cheeks

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu