Gene Jones is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente No Country for Old Men (2007), The Odd Life of Timothy Green (2012), The Sacrament (2013), en The Hateful Eight (2015).
Filmografie Rolprente 2007: No Country for Old Men 2012: The Odd Life of Timothy Green 2013: The Sacrament 2015: The Hateful Eight 2015: Dementia 2017: Bug 2017: The Strange Ones
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu