Andras Jones (gebore 12 Augustus 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988), Far from Home (1989), en The Demolitionist (1995).

Filmografie Rolprente 1988: A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master 1988: Sorority Babes in the Slimeball Bowl-O-Rama 1989: Far from Home 1992: The Prom 1995: The Demolitionist 1998: Hurricane Festival 2001: The Attic Expeditions

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu