Angus T. Jones (gebore 8 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente See Spot Run (2001), The Rookie (2002), en Bringing Down the House (2003), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).

Filmografie Rolprente 2001: See Spot Run 2002: The Rookie 2003: Bringing Down the House

Televisiereekse 2002: Super Short Show 2003: Two and a Half Men

Televisierolprente 2005: The Christmas Blessing

Video's 2003: George of the Jungle 2 2006: Diary of a Spider 2007: Two Adults, One Kid, No Grown-ups 2007: Backstage Tour with Angus T. Jones 2008: The Serious Business of Writing Comedy 2009: Two and a Half Men: Growing Up Harper 2009: The Women of Two and a Half Men

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu