Ian Jones-Quartey (gebore 18 Junie 1984) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bravest Warriors (2012), Steven Universe (2013), en OK K.O.! Let's Be Heroes (2017).

Filmografie Televisiereekse 2012: Bravest Warriors 2013: Steven Universe 2017: OK K.O.! Let's Be Heroes

Video's 2015: Welcome to My Life 2017: OK K.O.! Let's Be Heroes: KO's Inner Monologue

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu