John Dennis Johnston (gebore 10 November 1945) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), Annie Hall (1977), 48 Hrs. (1982), en Wyatt Earp (1994).
Filmografie Rolprente 1977: Close Encounters of the Third Kind 1977: Annie Hall 1982: 48 Hrs. 1983: Lone Star Country 1994: Wyatt Earp 1994: Art Deco Detective 2010: The Gertrude Stein Mystery or Some Like It Art 2018: Lady Belladonna's Tales From The Inferno
Televisiereekse 1979: Dear Detective
Televisierolprente 1988: Longarm 1991: Fever 1991: Miracle in the Wilderness
Video's 2003: Black Listed
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1950