Kenny Johnson (gebore 13 Julie 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Run the Tide (2016) en in die televisiereekse The Shield (2002), Bates Motel (2013), en Secrets and Lies (2015).
Filmografie Rolprente 1990: Mirage 1996: Nineball 2011: Few Options, All Bad 2015: Blue 2016: Run the Tide 2017: Check Point 2018: The Wolf Don't Look There
Televisiereekse 1997: Pensacola: Wings of Gold 2002: The Shield 2007: Saving Grace 2008: The Tony Rock Project 2011: Prime Suspect 2013: Bates Motel 2015: Secrets and Lies 2017: S.W.A.T.
Televisierolprente 2006: Desolation Canyon
Video's 2006: Burned
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu