Patrick Johnson (gebore 19 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sabotage (2014), Maximum Ride (2016), en All Saints (2017), en in die televisiereeks Necessary Roughness (2011).

Filmografie Rolprente 2014: Sabotage 2016: Maximum Ride 2017: All Saints 2017: Baker's Man

Televisiereekse 2011: Necessary Roughness

Video's 2009: Digital Diary: Robby

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu