Jay Armstrong Johnson (gebore 1 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sex and the City 2 (2010) en Straight Outta Oz (2016), en in die televisiereeks Quantico (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Sex and the City 2 2016: Straight Outta Oz 2018: Zelda's Pepperonis
Televisiereekse 2015: Quantico
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu