Jesse Johnson (gebore 7 Desember 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Gun Shy (2017) en in die televisiereekse NCIS (2003), From Dusk Till Dawn: The Series (2014), en Twin Peaks (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Dreamtime's Over 2011: The Back-up Bride 2013: Chapman 2017: Gun Shy
Televisiereekse 2003: NCIS 2014: From Dusk Till Dawn: The Series 2017: Twin Peaks
Televisierolprente 2013: Killing Lincoln
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu