Greg Johnson is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adult Beginners (2014) en Adventures in Comedy (2015), en in die televisiereeks The Whitest Kids U'Know (2007).

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu