Garette Ratliff Henson (gebore 5 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Arachnophobia (1990), The Mighty Ducks (1992), D2: The Mighty Ducks (1994), en The Butterfly Effect (2004).

Filmografie Rolprente 1990: Arachnophobia 1992: The Mighty Ducks 1994: D2: The Mighty Ducks 2004: The Butterfly Effect

Televisiereekse 1987: The Charmings

Video's 2009: The Run 2011: Green Eggs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu