Paul Herman (29 Maart 1946-29 Maart 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heat (1995), Sleepers (1996), Silver Linings Playbook (2012), en American Hustle (2013).

Filmografie Rolprente 1987: Radio Days 1995: Heat 1995: Terrified 1996: Sleepers 2012: Silver Linings Playbook 2013: American Hustle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022